05 September 2017

Welkom

Welkom by die PW Buys-weblog.

Die digter, skrywer en teoloog PW Buys is reeds byna twintig jaar oorlede. Hierdie is 'n poging om sy geskrewe nalatenskap lewendig te hou.

Die opstellers wil probeer om mettertyd 'n klein deursnee van PW Buys se skryfwerk hier te publiseer.

U is welkom om kommentaar te lewer of versoeke te rig: glbuys@gmail.com. Verdere leesstof is ook te vinde op Wikipedia.

Gerrit, Mietsie, Susan en Louise *
(kinders)

*Ons broer Johan het ons op 26 Augustus 2016 ontval

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Ons besoekers kom van...

ip-location