01 Desember 2008

Blyplek in Holland

PW Buys het in 1961 drie maande lank in Nederland gewoon, waar hy aan sy doktorale studies gewerk het. Die prentjiemooi plek kan in 3D gesien word deur op die volgende skakel te kliek:


Die Amsterdamse stadskaart sal momenteel verskyn en sekondes daarna die 3D-straattoneel. Die blyplek was die deur direk links van die rooi bossie blomme, aan die linkerkant van die foto. 'n Mens kan in 3D in die straat  rondkyk deur die rekenaar se muis oor die foto te beweeg.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Ons besoekers kom van...

ip-location